The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
Matches 1,051 to 1,100 of 4,900
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
1051 | Barend J Vorster,James O Hoole was getuies by sy doop. | Vorster, Pieter Sydney Hoole (I23070)
|
1052 | Barend Johannes Albertus? | Vorster, Barend Johannes Marthinus (I12468)
|
1053 | Barend Johannes Christoffel Vorster en Maria Elisabeth Blom was getuies. | Vorster, Barend Johannes Christoffel (I6441)
|
1054 | Barend Johannes Marthinus? | Vorster, Barend Marthinus Johannes (I21470)
|
1055 | Barend Johannes Mattewis Vorster to be Barend Johannes Marthinus Vorster with his second middle name being spelt incorrectly on the baptism record. The wife’s name is too much of a coincidence and there’s no records anywhere of a Barend Vorster with the second middle name of Mattewis. | Vorster, Johannes Jacob Du Plessis (I26964)
|
1056 | Barend Johannes Vorster Gedoop 14 Jun? 1748 (lyn 6); Ouers Barend Vorster en Dorothea Maria Smit. Credit / Source: "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 | Vorster, Barend Johannes (I115)
|
1057 | Barendina Jacoba? | Vorster, Barendina Johanna (I3159)
|
1058 | Barnard? | Kotze, Sara Susanna (I14687)
|
1059 | Bdl No 3983/49/794E | Kruger, Johanna Alida (I2689)
|
1060 | Bdl No 5139/46 Kaapstad | Vorster, Hendrik Rudolf (I2896)
|
1061 | Bdl No41952(SSSH) | Jooste, Susara Johanna (I5783)
|
1062 | Bean? | Bean, Maria Sophia (I5797)
|
1063 | Became Ernst Schoultz after adoption. | Vorster, Ernst (I26595)
|
1064 | Begawe in die ou begraafplaas in Graaff Reinet. | Grobbelaar, Susanna Elisabeth (I1068)
|
1065 | Begrawe in die ou kerkhof (Teen die rand) in Middelburg Tvl | Prinsloo, Petronella Susanna (I3200)
|
1066 | Begrawe in Burgersdorp se ou begraafplaas. Koop erf No. 643 in Graaff Reinet. MOOC 6/9/113 p 2197 | Vorster, Barend Isaak (I306)
|
1067 | Begrawe in die ou begraafplaas in Graaff Reinet. By sy doop was Barend Johannes Vorster , Elsie Cornelia Grobler getuies. "Grant" van die plaas Opreisfontein 258 GR, groot 6115 morg gemaakaan BJV en sy drie broers Step. Jac., Pieter Willem en Hendrik Adriaanop 24.11.1869 (Kaart 3224, 1 : 250000,24 gr 46 min Oos x 32 gr 12 min Suid.) | Vorster, Barend Johannes (I421)
|
1068 | Begrawe in die ou begraafplaas in Graaff Reinet.Ongetroud. | Vorster, Alberta Johanna (I1073)
|
1069 | Begrawe in die ou Kerkhof in Graaff Reinet. | Vorster, Susanna Elisabeth (I1088)
|
1070 | Begrawe in die ou Kerkhof in Graaff Reinet. | Vorster, Martha Magdalena (I1009)
|
1071 | Begrawe in die ou Kerkhof in Graaff Reinet. | Vorster, Elizabeth Margaritha Maria (I1071)
|
1072 | Begrawe in die ou Kerkhof op Graaff Reinet Verskyn vir die eerste keer in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1805 - hy besit 60 beeste 230 skape en 50 bokke. In 1810 - 117 beeste,1070 skape en 150 bokke. In 1814 - 84 beeste, 905 skape en 76 bokke. Doen op 12 April 1822 aansoek vir "ewigdurende erfpag" op die plaas "Hartebeesfontein,gelegen aan Pampoenfontein, voor Sneeuwberg".(Hartebeesfontein 149 en Pampoenfontein 150) Doen op 22 Julie 1824 aansoek vir ewigdurende erfpag " de Doornpoort aan de groot rivier (tussen?) Brakpoort en Brakspruit, veldkornetskap Rhenosterberg". " Grant" van die plaas Camdeboosfontein 255, 1207 morg, gemaak aan Barend Isaac Vorster en Jan Vorster op 31.10.1836.(Graaff Reinet Quitrents Vol 6 bls 14 - 20) (Kaart No 3224,1:250000, 24grade56 min Oos x 32 grade 12min Suid) "Grant" van die plaas Aanteelfontein langs Broederstroom GR groot 990 morg gemaakaan Barend Isaac Vorster op 31.10.1836. QRR 93 (Is nie seker of dit hy is nie . Kan ook sy seun Barend Isaak wees) Vra aan vir "ewigdurende erfpag oor de Doornpoort,oor de grootriviertussen(???) Brak(?)Poort en Brakspruit in de veldkornetskap van Rhenosterberg."op 22 Jul 1824 deur Graaff Reinet. Op 12 April 1822 vra hy " de Hartbeesfontein gelegen aan Pampoenfontein,voor Sneeuberg" in ewigdurende erfpag te Graaf Reinet. Bekom op 27 Des. 1814 Erf 643 in Graaff Reinet. | Vorster, Barend Izaac (I218)
|
1073 | Begrawe in die ou Kerkhof op Middelburg Tvl. | Vorster, Johannes Petrus (I1060)
|
1074 | Begrawe in Mattarello , Italie. Luitenant in die RAF, Britse burger. | Vorster, William Lennox (I6166)
|
1075 | Begrawe in Middel;burg KP begraafplaas. K4774/57 Ongetroud. | Vorster, Janetta Wilhelmina Elisabeth (I1178)
|
1076 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas - was `n invalide Invalide | Vorster, Philipus Arnoldus (I365)
|
1077 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. Van die Plaas "Twiskuil" - geen kinders getroud op 63 as "jongman!" | Vorster, Willem Stephanus (I1175)
|
1078 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. MOOC 6/9/2816.8354 | Vorster, Engela Jacoba (I1229)
|
1079 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Elsje Cornelia Elisabeth (I993)
|
1080 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Margaretha Johanna Maria (I1176)
|
1081 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Barend Johannes (I1180)
|
1082 | Begrawe in middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Nicolaas Aling (I1195)
|
1083 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Hendrik Rudolph (I1248)
|
1084 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Nicolaas (I1354)
|
1085 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Vorster, Jan Harm (I1355)
|
1086 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Duvenhage, Maria Jacoba (I1687)
|
1087 | Begrawe in Middelburg KP begraafplaas. | Maguire, Susanna Hester (I1793)
|
1088 | Begrawe in Morgenzon, Tvl | Mulder, Tobias Johannes (I1649)
|
1089 | Begrawe op Dundee in Natal saam met Oom Attie Louwrens | Labuschagne, Susanna Josina (I4375)
|
1090 | Begrawe op `n plaas naby Burgersdorp. | Vorster, Isak Johannes (I3827)
|
1091 | Begrawein Middelburg KP begraafplaas. | Toit, Elsje Maria Adriana du (I1254)
|
1092 | Beide was voorheen getroud - sy was die weduwee van der Linde. | Vorster, Elisabeth Hendrika (I9763)
|
1093 | Bennie Schraader was getuie by sy doop. V1621/59 Konstabel in SAP Oorlede aan skietwond in sy nek - "besering op diens". SAP 35982(V) 12/11/1959 Ongetroud. | Vorster, Stefanus Wagenaar (I6194)
|
1094 | bernard.vorster@dcs.gov.za | Source (S885)
|
1095 | Besit die plase Fetcani Pass, groot 1000 morg, Eendekuil, 400 morgen Roag groot 896 morg. | Vorster, Barend Johannes (I3335)
|
1096 | Beskrywing: Voltooi skool loopbaan aan Klerksdorp Ho?rskool(1957) en verwerf aan die destydse PU VIR CHO die grade B.Comm.(1960), Honneurs B.Comm.(1962), M.Comm (1968),D.Comm. (1977). Slaag die kwalifiserende eksamen van die Openbare Rekenmeesters en Ouditeursraad (1963). Na voltooiing van klerkskap werk by Sanlam en begin 1966 aanvaar pos aan UNISA as lektor en bevorder deur die jare tot professor en hoof van die departement Ouditkunde. Tree aan die einde van 1999 af. Woonagtig in Pretoria. | Vorster, Hendrik Johannes Stephanus (I9602)
|
1097 | Bester? | Fourie, Helena Hendrina Susanna (I14673)
|
1098 | Beukes? Sterfdatum onbekend. Oorlede voor haar man. | Vorster, Cecilia Magdalena (I12450)
|
1099 | Bingle Britz wat werk aan Vorster stamboek. | Vorster, Susanna Bingle (I7522)
|
1100 | Birth Cert No. 563/61 | Vorster, Barend Izak (I26305)
|
For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.