The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
Matches 4,601 to 4,650 of 4,903
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 4601 | van Rietput. | Engelbrecht, Gertruida Wilhelmina (I6428)
|
| 4602 | van Roodenek. K2774 | Labuschagne, Helena Catharina (I3606)
|
| 4603 | van Roodepoort | Vorster, Johannes Christiaan (I5234)
|
| 4604 | Van Rooipoort (Roodepoort) distr. Middelburg. Was van 3 Aug 1901 tot 9 Oktober 1902 in Balmoral Konsentrasiekamp. No. 79629 tent No. 41 | Vorster, Johannes Hendrik (I3211)
|
| 4605 | Van Rooipoort distr. Middelburg en Vaalpan distr. Bethal. Was van 27 Mei 1902 tot 1 Julie 1902 in Balmoral Konsentrasiekamp. No 63144 Tent No 1239, Sy vrou was in TentNo. RT349F | Vorster, Johannes Hendrik (I1624)
|
| 4606 | van Ruigtefontein,Middelburg KP K5500/55 | Vorster, Roelof Stephanus (I8469)
|
| 4607 | van Schietplaas, Vredefort Boedel 201/67 Windhoek. | Vorster, Izak David (I15242)
|
| 4608 | van Senekal | Smit, G L (I26706)
|
| 4609 | van Terveere in Holland. | Kiens, Catharina (I1638)
|
| 4610 | van The Glen. | Vorster, Barend Johannes (I4253)
|
| 4611 | van Thorngrove | Vorster, Johannes Lodewicus van Heerden (I10210)
|
| 4612 | van Tweefontein. Cradock. | Vorster, Cecilia Magdalena Maria (I2858)
|
| 4613 | van Venterskraal | Walt, Anna Catharina van der (I5235)
|
| 4614 | van Vergenoeg, Boshof. | Vorster, Rudolf Johannes (I14890)
|
| 4615 | van Wallis. | Phelps, Jane Margaret (I25229)
|
| 4616 | van Wegenau | Blom, Barend Pieterse (I7104)
|
| 4617 | van Williston K4287/68 | Strydom, Anna Petronella (I24499)
|
| 4618 | van Winburg | Vorster, Schalk Johan (I23056)
|
| 4619 | van Witberg Kopje. | Groenewald, Johanna Christina (I10340)
|
| 4620 | van Wonderfontein. | Vorster, Dirk Petrus Jacobus Johannes (I9300)
|
| 4621 | VB 738 | Blom, Anna Louisa (I3712)
|
| 4622 | VB14/7/05 | Vorster, Reinhold Gregorowski (I10114)
|
| 4623 | VB738 | Vorster, Anna Louisa (I22179)
|
| 4624 | VC682/54 | Vorster, Jacobus Adriaan (I10450)
|
| 4625 | vdWp508 dv Johannes Lodewyk van der Walt en Hester Johanna Cornelia Roux | Walt, Hannelie van der (I19859)
|
| 4626 | Verander naam na net Danie. MGH 4385/91 | Vorster, Jacobus Daniel (I11952)
|
| 4627 | Verander sy naam van Loynes Hilton na Hilton Francois. T29416/04 | Vorster, Hilton Francois (I23985)
|
| 4628 | Verkry die reg op Bronkhorstfontein 2757 morg en Opreisfontein 3310 morg op 31 Oktober 1836. (QRR 93 bls. 209) | Vorster, Pieter Willem (I136)
|
| 4629 | Verkry op 15 Mei 1850 die plaas Modderfontein, Brak Rivier distrik via? Jacobus Adriaan Vorster van Jan Stapelberg wat die plaas as `n toekenning ontvang het op 31 Januarie 1837.( QRR 186 bls 392) | Vorster, Francois Christiaan (I18)
|
| 4630 | Verkry op 16 Jul 1850 die plaas Kleinhoek groot 2370 morg ditrik Albert. (QRR 9 bls 47) Toekenning aan B J A Vorster en Tjaart Steyn Vorster van die plaas De Kuilen 107 gemaak op 1 Sep 1852.(Cradock Quitrents Vol 6 bls 14 - 20 ) | Vorster, Barend Johannes Andries (I428)
|
| 4631 | Vermoedelik baie klein oorlede. | Vorster, Jan (I3)
|
| 4632 | Vermoor by Bloukransrivier Vol 10p 27 | Roos, Johannes Gysbertus (I3984)
|
| 4633 | Vermoor deur die Zulus saam met Piet Retief en sy mense. | Visage, Gerrit Willem (I25416)
|
| 4634 | Vermoor deur swartes. | Heerden, Carel Willem Jacobus van (I8427)
|
| 4635 | Vermoor. | Vorster, Aletta Helena (I192)
|
| 4636 | Vernoem na Jan Roeland van Eck. T4780/95 JRV [] | Vorster, Jan Roeland (I13427)
|
| 4637 | Vernoem na Pieter Ignatius Michael Steenkamp. | Vorster, Pieter Ignatius Michael (I21772)
|
| 4638 | Verongeluk met n Matchless motorfiets naby Welgedacht goudmyn,Springs.Hy was `n Elektrisien van beroep. | Jordaan, Barend Jacobus (I46)
|
| 4639 | Verskyn 1n 1776 op Drakenstein se Opgaafrolle - besit 1 perd. 1788 - 1 perd. 1792 - 1 perd. 1794 - 1 perd. (J201 tot J222) Vra n plaas in 1788- naam onleesbaar. Verkyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle in 1798- het 1 seun,105 beeste en 1367 skape. Hy woon by Johannes Oberholster. In 1800 het hy 1 seun 73 beeste en 1926 skape. Hy woon op die plaas van Frans Alwyn Smit. In 1801 besit sy weduwee 1 seun,46 beeste en 750 skape en sy woon op `n leenplaas. MOOC8/35.61a&b Van die plaas Onverwacht gelegen over de Leeuwenrivier onder de Nuweveldsberg. | Vorster, Andries Petrus (I118)
|
| 4640 | Verskyn die eerste keer in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1810 - besit 19 beeste en 50 skape. | Vorster, Barend Christoffel (I198)
|
| 4641 | Verskyn die eerste keer in Graaff Reinet se opgaafrolle in 1810 - besit niks. In 1812 - 42 beeste en 135 skape. In 1813 - 30 beeste en 163 skape. Toekenning van plaas Karreefontein 47 gemaak aan Douw Gerbrandt Steyn en C J H Vorster op 11 Maart 1843.(Cradock Quitrents Vol 2 bls 11) Toekenning van plaas Elandskloof,groot 2256 morg gemaak op 30 Nov 1836.(Plaas is naby Willem Burgersrivier.) Op 3 Jun 1841 gaan die plaas na Schalk Willem Vorster.(QRR Vol 185 bls 223) CJH Vorster koop die plaas Doornhoek van Nicolaas van der Walt,wat dit op sy beurt gekoop het van Dirk Jacobus Coetzee, wie dit as `n toekenning ontvang het op 31 Maart 1838. Die plaas word op 17 Des 1912 verdeel as volg : Jas Thomas Maguire(Senior) 1279 Morg. Est. Tjaart Johannes Vorster 980 Morg. Algernon Edward Lonsdale? 1218 Morg Roelof Louis Vorster 1/2 van 1057 Morg. Louis Stephanus Vorster 1/2 van 1057 Morg. Casper Jan Hendrik van der Walt 1/2 van 528 Morg John Frederick Bennie 1/2 van 528 Morg. Toekenning van die plaas Vischgat groot 2060 morg, gemaak aan CJH Vorster op 10 Jun 1851.(QRR 11, bls 154) | Vorster, Casper Jan Hendrik (I149)
|
| 4642 | Verskyn die eerste keer op Graaff Reinet se opgaaf rolle in 1794 - hy besit 1 perd. In 1798 is hy getroud, het 2 seuns,167 beeste en 801 skape en hy woon by J C Lessing. In 1800 het hy 1 seun, 148 beeste en 1147 skape en hy woon steeds by Lessing. In 1801 het hy 4 seuns,148 beeste en 1322 skape - steeds by Lessing. In 1805 - 118 beeste,2103 skape en 119 bokke. In 1806 - 139 beeste, 2780 skape. In 1807 - 152 beeste,2894 skape en 104 bokke. In 1810 - 128 beeste, 3273 skape en hy boer op Vinkefontein en Skerpioenskraal. In 1811 - 141 beeste, 3632 skape, woonplek dieselfde. | Vorster, Izaak David (I137)
|
| 4643 | Verskyn die eerste keer op Graaff Reinet se Opgaafrolle in 1796 - besit niks. In 1798 het hy 1 dogter,85 beeste en 693 skape en hy woon by BJVorster. In 1800 het hy 1 dogter, 129 beeste en 1115 skape en hy woon by sy weduwee moeder. In 1801 het hy 1 dogter, 84 beeste en 623 skape en hy woon by Louis van Wyk. In 1805 - 52 beeste en1235 skape. In 1806 - 47 beeste, 1680 skape en 74 bokke. In 1807 - 62 beeste,1935 skape en 60 bokke. In 1810 - 41 beeste en 2235 skape. In 1812 - 76 beeste, 1977 skape en 141 bokke. By die doop van sy seun Hendrik op 10 November 1805 was Roelof Vorster en Levina Catharina Steenkamp twee van die getuies. MOOC8/42.13 gedateerd 19 September 1826 Toekenning van die plaas Ruigtevlei , groot 4987 morg gemaak aan Willem Jacobus Vorster, Barend zoon op 30 November 1836. Toekenning van die plaas Schuilhoeh, groot 2357 gemaak aan Willem Jacobus Vorster, Barend zoon, en Francois Johannes Jacobus Stapelberg op 31 Desember 1836. | Vorster, Willem Jacobus (I138)
|
| 4644 | Verskyn die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle in 1798 - besit 80 beeste en 8 skape . Hy woon by sy Pa. In 1801 het hy 1 dogter, 83 beeste en 508 skape en hy woon by Louis van Wyk. In 1805 - 84 beeste, 676 skape en 160 bokke. In 1806 - 86 beeste,838 skape. In 1810 - 125 beeste,1640 skape en 150 bokke. Hy woon op Venterskraal,agterSneeuwberg. In 1811 - 151 beeste,1900 skape en 250 bokke.Woonplek dieselfde. In 1814 - 158 beeste,1150 Skape en 172 bokke. Woon steeds op Venterskraal. | Vorster, Alwyn Petrus (I139)
|
| 4645 | verskyn die eerste keer op Graaff Reinet se pgaafrolle vir 1798 - hy besit niks en woon by sy broer. In 1800 is hy getroud en besit 85 beeste en 323 skape en hy bly by sy weduwee moeder. In 1801 het hy 1 dogter,77 beeste en 312 skape en hy woon by Louis van Wyk. In 1805 - 68 beeste,526 skape en 102 bokke. In 1806 - 64 beeste,690 skape en 114 bokke. In 1807 - 68 beeste,810 skape en 172 bokke. In 1810 - 71 beeste, 1576 skape en 180 bokke. In 1811 - 83 beeste,1810 skape en 120 bokke. In 1813 - 101 beeste, 1820 skape en 30 bokke. Toekenning van die plaas Rietvally groot 2850 morg gemaak aan Roelof Vorster op 30 November 1836.(QRR 185 bls 225) Toekenning van die plaas Leeuwkop 72 gemaak aan Roelof Vorster op 11 Maart 1848. Hy verkoop op 22 Maart 1849.(Cradock Quitrents Vol 2 bls 23) (Dit moet `n ander Roelof wees die?) | Vorster, Roelof (I142)
|
| 4646 | Verskyn in 1792 op Drakenstein se Opgaafrolle - besit 1 perd (J219 tot J222) 1794 - 1 perd. 1797 - niks. Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle in 1789/1790, en hy besit niks. In die opgaaf voltooi op 16 Julie 1794 het hy 2 dogters,1 perd en 200 skape. In 1796 toon hy 2 seuns, 2 dogters en 300 skape. In 1798 rapporteer hy 3 seuns, 2 dogters, 61 beeste en 430 skape, en hy woon by sy broer. In 1800 het hy 3 seuns, 2 dogters 45 beeste en 962 skape, en hy woon op `n leenplaas. In 1801 is sy kinders dieselfde - hy besit 34 beeste, 502 skape en hy woon op sy leenplaas. In 1805 - 66 beeste,1070 skape en 80 bokke, en hy woon op sy leenplaas Paardekraal, 22 uur te perd vanaf Graaff Reinet. In 1806 - 73 beeste,1233 skapeen 13 bokke. In 1810 - 86 beeste,1870 skape en 180 bokke. In 1811 - 126 beeste,1300 skape en 100 bokke. In 1913 - 68 beeste,1200 skape en 100 bokke.hy woon steeds op Paardekraal. In 1814 - 66 beeste, 800 skape en 50 bokke. Sy vrou is oorlede na die geboorte van hul jongste kind op 9 Desember 1808 en voor die doop op 7 Mei 1809. In die doopregister staan "de Moeder dood". Tydens sy dood het hy gewoon op de Os Fontein op Nieuwveld MOOC8/34.13 gedateerd 1 Maart 1819 | Vorster, Marthinus Christoffel (I8)
|
| 4647 | Verskyn op Drakenstein se Opgaafrolle in 1774 - besit 1 perd. 1788 - 1 perd. 1792 - 1 seun en 1 perd. 1793 - 1 seun, 1 dogter en 1 perd. 1794 - 1 seun, 1 dogter, 1 slaaf, 1 perd. 1797 - 2 seuns, 2 dogters, 10 beeste. (J207 tot J222) Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle vir 1805,voltooi in 1806. Op daardie stadium het hy 5 seuns, 2 dogters,10 trekosse,7 koeie, 225 skape, 1 wa en 2 Hottentotte in diens. In 1806 het hy 4 seuns,2 dogters, 8 beeste en 150 skape. Met die 1807 opgaaf,gefinaliseer tussen 2 en 28 Maart 1807 het hy 4 seuns,2 dogters, 11 beeste,214 skape en 41 bokke. In 1810 het hy 5 seuns, 1 dogter,3 "wagens",11 beeste,460 skape en 100 bokke, en hy woon in die agter Sneeuwberg distrik. In 1811 het hy 4 seuns,1 dogter,3 perde,21 beeste,460 skape en 30 bokke. In 1812 is sy kinders dieselfde,maar hy het nou 23 beeste, 313 skape en 30 bokke. In 1813 het hy 4 seuns, 2 dogters,22 beeste,355 skape en 26 bokke en hy woon nog steeds in die agter Sneeuwbwerg distrik. In 1814 - 4 seuns,2 dogters, 24 beeste , 450 skape en 144 bokke. In 1815 - 4 seuns ,2 dogters, 25 beeste ,170 skape en 33 bokker. In 1816 - 3 seuns, 2 dogters,33 beeste,118 skape,30 bokke. In 1817 - 3 seuns, 2 dogters,35 beeste,142 skape en 34 bokke. In 1819 - 2 seuns, 1 dogter,42 beeste, 144 skape,78 bokke. In 1820 - 4 seuns, 2 dogters,69 beeste,340 skape en 90 bokke. In 1822 - sy weduwee het 1 seun, 1 dogter 12 beeste en 60 skape. By die doop van sy seun Alewyn Louis op 4 Mei 1806 was sy oudste seun Johannes Hendrik Vorster, Levina Catharina Vorster,Alewyn Vorster en Maria du Plessis van die getuies. MOOC8/39.29 opgestel op 5 Julie 1822 Op 30 November 1836 verkry Maartje Lubbe, weduwee Vorster die regte op die plaas Waterval 453, groot 971 morg in die veldkornetskap agter Sneeuberg distrik Cradock. Die plaas word op 11 Junie 1841 verkoop aan P L van Heerden (T660)(Somerset East Quitrents Vol 4 Part 2 bls. 80)( Die plaas is te vinde op Kaart 3224 Graaff Reinet by 32 grade 16 min Suid en 25 grade 24 min Oos) Op 24 Oct 1891 verkoop die van Heerdens aan die Lombards. | Vorster, Jacobus Adriaan (I6)
|
| 4648 | Verskyn op Drakenstein se Opgaafrolle in 1792 - besit 1 perd. 1793 - 1 perd. 1794 - 1 perd. 1797 - niks. (J219 tot J222) Verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle in 1796 - en hy besit niks. In 1798 woon hy by Cornelis van Niekerk, en besit 35 beeste en 155 skape. In 1800 het hy 1 dogter, 38 beeste en 700 skape en woon steeds by C van Niekerk. In 1801 het hy steeds 1 dogter, 33 beeste en 100 skape maar hy woon nou op sy eie leenplaas. In 1805 - 28 beeste,312 skape en 62 bokke en hy woon op Garstlandskloof, agter Sneeuwberg. In 1806 - 25 beeste,470 skape en 55 bokke. In 1810 - 22 beeste en 610 skape. In 1811 - 35 beeste,540 skape en woon steeds op Garstlandskloof. In 1814 - 18 beeste,50 skape 101 bokke en woon in die distrik van Graaff Reinet. Francois Christiaan Vorster verkoop sy opstal op die Leengrond "de Garstland Kloof gelegene agter Sneeuwberg"aan Charl Francois Marais vir Rks 560 op 21 Mei 1802 Plaas geleƫ : Kaart 3224 Graaff Reinet by 32 gr 15min Suid en 25gr 20min Oos | Vorster, Francois Christiaan (I7)
|
| 4649 | Verskyn vir die eerste keer in Drakenstein se Opgaafrolle in 1775. 1788 - 1 seun, 3 dogters, 1 perd, 10 beeste en 300 skape in Drakenstein. 1792 - 2 seuns, 4 dogters,1 perd,20 beeste en 200 skape. 1793 - 2 seuns, 4 dogters, 1 perd, 20 beeste en 200 skape. 1794 - 3 seuns, 1 dogter,1 perd, 30 beeste en 200 skape. 1797 - 3 seuns, 1 dogter, 1 perd, 30 beeste en 100 skape. (J201 tot J222) Word vir die eerste keer in Graaff Reinet se opgaafrolle getoon in 1805 - hy besit 619 skape en 110 bokke. In 1806 - 4 beeste, 400 skape en 101 bokke. In 1810 - 1525 skape en 130 bokke. In 1811 - 1300 skape en 110 bokke. In 1812 - 10 beeste,900 skape en 200 bokke. In 1813 - 8 beeste, 1500 skape en 150 bokke. In 1814 - 7 beeste,825 skape en 149 bokke. Op 4 Augustus 1814 doen Schalk Willem Vorster "de Oude" aansoek in Graaff Reinet vir ewigdurende erfpag oor "zeekere nieuwe plaats genaamd Eendvogelsfontein , gelegen op Sneeuberg". | Vorster, Schalk Willem (I117)
|
| 4650 | Verskyn vir die eerste keer in Graaff Reinet se opgaaf rolle in 1805 - hy besi 86 beeste en 100 skape. In 1810 - 19 beeste, 400 skape en 100 bokke. In 1811 - 18 beeste en 800 skape. In 1814 - 20 beeste,800 skape en 25 bokke. | Vorster, Barend Johannes Marthinus (I201)
|
For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.