The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Notes


Tree:  

Matches 1,201 to 1,250 of 4,900

      «Prev «1 ... 21 22 23 24 25 26 27 28 29 ... 98» Next»

 #   Notes   Linked to 
1201 David Petrus Johannes Vorster, Anna Margaretha Vorster en die Jacobse was getuies by sy doop.
V138/83 
Vorster, David Petrus Johannes (I13512)
 
1202 David S Vorster en Hendrina C van Deventer was getuies. Vorster, Pietra Daniel (I21768)
 
1203 Dawid Schalk Vorster , Anna Catharina Marais en Willem Marthinus Marais was getuies. Vorster, Dawid Schalk (I21771)
 
1204 De Clerq ? Rey, Emerentia Frederika de la (I10230)
 
1205 Deatf: MGH 4661-2146 Jacobs, Martha Catharina (I19871)
 
1206 Death notice K3019/77 Stockstrom, Paula Nelda (I6353)
 
1207 Death notice Die Burger ~ 23 Sept 2009 Mocke, Magdalena Johanna (I22944)
 
1208 Death notice in Sunday Tribune van 11 Mei 2008 Vorster, Barbara Ann (I16055)
 
1209 Death: Die Burger, 11 November 2008 Vorster, Coert George (I7594)
 
1210 Deceased Hassal, Ian Meredith (I18900)
 
1211 Deceased Enslin, Edward Theodore (I26453)
 
1212 Deceased - died in a car crash Hassal, Susan (I26452)
 
1213 Deceased - died in a car crash in Swaziland. Doherty, Brian Paul (I26454)
 
1214 dFamRiSA- p391
dv Frederik Jacobus le Roux en Susanna Helena Johanna Celliers
V34854 
Roux, Cornelia Margaretha Le (I3107)
 
1215 Die 1969 by sy geboorte is onseker Vorster, Andries Wilhelmus Jacobus (I14858)
 
1216 Die Beeld van 22 Augustus 2008
Onthou deur Elsa, Ina, Sam, Kathleen, en Brian. 
Vorster, Willem Albertus (I12833)
 
1217 Die Burger 15 Feb 2005 Family F8588
 
1218 Die Burger 2 Januarie 2010 Vorster, Denise Margaret Lorraine (I15860)
 
1219 Die Burger, 3 Desember 2008 NN, Huibrecht Aletta Jacoba (I17519)
 
1220 Die Burger, 10 Junie 2006 Vorster, Schalk Willem (I9642)
 
1221 Die Burger, 19 Maart 2011 - gelukwensing.
Die Burger 20 Maart 2012 - begrafnis kennisgewing 
Calitz, Isabella Maria Cornelia (I3774)
 
1222 Die doodsertifikaat toon sy geboortedatum as 19 Junie 1891
T2398/68 
Vorster, Sarel Johannes (I4040)
 
1223 Die doopinskrywing by GISA ,5-130,inskrywing No BLNR :11/316 Natal lees as volg:
Vader Johannes Petrus Vorster
Moeder Maria Magdalena Fourie
Kind Cornelia Catharina Maria gebore 20 Maart 1948 gedoop 1 Mei 1948 
Vorster, Cornelia Susanna Catharina (I1137)
 
1224 Die doopregister sê die vader was onbekend. Vorster, Maria Johanna Susanna (I3369)
 
1225 Die doopregister toon sy geboortedatum as 24 Julie 1928 en sy doopdatum as 15 Januarie 1928, Vorster, Gerhardus Andries (I25129)
 
1226 Die doopregister wys dat sy doopmoeder Maria Johanna Elisabeth van der Merwe was.
Volgens sy grafsteen is hy gebore op 25 Oktober 1919.
Sy sterfkennis gee sy geboortedatum as 16 Oktober 1919, so ook die dooprekord van Lady Grey se NG kerk.
Sy kleinseun SW Vorster * 210/4/1946 becestig dat hy gebore is op 25 Oktober 1919. 
Vorster, Gabriël (I6510)
 
1227 Die dooprekord wys Johannes Jacobus Vorster was pleegvader met haar doop. Vorster, Catharina Johanna (I4858)
 
1228 Die enigste rekord van die kind is `n aansoek deur sy Pa, Pieter Johannes Vorster Jnr. om hom, saam met sy ander seun Jacobus Adriaan te laat opgrawe in die Middelburg Tvl se Konsentrasiekamp se "Camp Churchyard" vir herbrgrafnis op `n ander ongespesifiseerde plek. Jacobus Adriaan is wel begrawe op Elansdsfontein, Cluwer. Daar is egter geen sigbare grafsteen vir Barend Johannes. op die plaas nie. Vorster, Barend Johannes (I14541)
 
1229 Die grafsteen in Aberdeen toon dat sy gebore is op 29 Mei1843 en oorlede is op 26 April; 1923 Niekerk, Sara Magdalena van (I618)
 
1230 Die huweliksregister toon sy geboortedatum as 30 Augustus 1945 Vorster, Oloff Abraham (I13668)
 
1231 Die Kerkhof wys hy is gebore op 27 Apr 1892 en oorlede op 10 Mei 1892. Hy is saam met sy Ma begrawe. Vorster, Schalk Willem (I3505)
 
1232 Die naam Nicolaas Aling is `n vernoeming na `n Predikant genaamd Nicolaas Aling wat aan Barend bekend was. Vorster, Nicolaas Aling (I144)
 
1233 Die plaas "Lemoenfontein" is nou onder die water van die P.K.le Roux dam. Strauss, David Frederick (I6275)
 
1234 Die Plaas "Tau Hill " is te vinde op Kaart 3126 Queenstown by 3102 Suid en 27 10 Oos Vorster, Jacobus Adriaan (I369)
 
1235 Die sterfkennis toon sy geboortedatum as 4 Sep 1896 en sy vader as Jacobus Johannes Vorster. Vorster, Hendrikus Petrus Francois (I10695)
 
1236 Die trouregister wys haar naam as Cecilia Anna Jansen
Op haar grafsteen staan Cecilia Ann Vorster (Zickie) 
Jansen, Cecilia Anna (I6092)
 
1237 Die twee ouers word in die register beskryf as "doopvader en doopmoeder" ? Doodsertifikaat Meester 10228/87 toon sy ouers as Pieter Johannes Vorster en Anna Catharina NN en sy geboortedatum as 14 Oktober 1929. Sy seun is ook gedoop as Pieter Johannes.Sy ouers kan dalk Pieter Johannes Vorster * 1 November 1864 en Anna Catharina Bosch * 10 November 1869 wees.Op sy huwelikserifikaat is sy geboortedatum ook 14 Oktober 1929. Vorster, Pieter Andries Nicolaas Johannes Jacobus (I10456)
 
1238 Die Voortrekker Potgieter, Jan Hendrik (I26053)
 
1239 Died at age of 4-5 years Vorster, Hanke (I26149)
 
1240 Died at Vergelegen Medi-Clinic, Somerset West (heart attack) Vorster, Magdalena Hendrika (I18448)
 
1241 Died in hospital during Covid lock down of 2020. Vorster, Gerhardus Cornelius (I7828)
 
1242 Died of DVT while visiting Norma in the UK.
Died of death on recent family bible find. 
Bezuidenhout, Maria Elizabet Wilhelmina (I27023)
 
1243 Died of the covid epidemic.
 
Vorster, Pieter Willem (I19521)
 
1244 Died young Vorster, NN (I7262)
 
1245 Dink nie die was sy ouers nie. Vorster, Anton (I22809)
 
1246 Dirk Johannes ? Vorster, Derik Johannes (I19739)
 
1247 Dirk Vermoten was die Doopvader aangesien sy Pa by `n grensoorlog betrokke was. Vorster, Jasper Jacobus (I5064)
 
1248 Dit was `n dogter Vorster, Johannes Hendrik (I2208)
 
1249 Divorced 12 Sep 1963, Bloemfontein Family F2551
 
1250 DJ & J Hoole
V1073/62 
Vorster, Pieter Willem (I3160)
 

      «Prev «1 ... 21 22 23 24 25 26 27 28 29 ... 98» Next»


Contact Us

  • Contact Us
  • vorster.net@gmail.com
  • vorster.net/genealogie

Webmaster Message

For updates use the 'Suggest' or 'Submit Photo/Doc' link on the relevant page of the person.