The Vorster's and family History
Your Family's Journey Through Time
Matches 4,701 to 4,750 of 4,905
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 4701 | Volgens SK T7800/75 geteken deur haar man was haar naam Germaine Odile Patrovski SK T2961/98 van Desirè Vorster ook geteken deur haar man was haar van Mariette | Patrovski, Germaine Odile Mariette (I15159)
|
| 4702 | Volgens sy grafsteen is hy gebore op 24 Maart 1870. | Vorster, Willem Adriaan Jacobus (I2886)
|
| 4703 | Volgens sy grafsteen is op 1 Oktober 1850 gebore en op 15 Junie 1915 oorlede. | Vorster, Jan Adriaan (I1265)
|
| 4704 | Volgens sy trou sertifikaat is hy gebore op 22 Februarie 1931 SK T 16482/04 toon sy geboortedatum as 22 Februarie 1931, Bloemfontein. Die SK toon sy sterfdatum as 12 Julie 2004. Die Odendaalsrust Kerkhof inligting is miskien `n ander Thomas Butler. K1878/2003 toon sy geboortedatum as 22 Feb 1931 | Vorster, Thomas Butler (I18287)
|
| 4705 | Volgens T10509/73 is sy in 1912 gebore. Srerfdatum volgens die "Die Burger" van 14 Jun 2005. K8175/2005 | Plessis, Emmerentia Johanna du (I7254)
|
| 4706 | Volgens T11081/81 is hy gebore op 11 Maart 1930. | Vorster, David (I12030)
|
| 4707 | Volgens T18216/91 was haar van Venter. T18804/99 toon ook haar van as "Venter" en nie "van der Walt" nie. dv Hendrik Bernardus Venter en Anna Maria Margaretha Norval. | Venter, Elsie Philipina (I7489)
|
| 4708 | Volgens trousertifikaat was hy 22 jaar oud met sy troue di gebore c 1889 MOG 1/1/83 676/58 | Plessis, Lodewika Johanna du (I8565)
|
| 4709 | Volgens VAB 18102 - dis egter nie 100% seker dat dit sy `n dogter van PPVorster en EJ de Klerk was nie. | Vorster, Engela Jacoba (I23437)
|
| 4710 | Volgens `n kontrak re, vruggebruik ivm die plaas Rhenosterkuil 158 ( ook bekend asc Louwsefontein) distr. Pretoria tussen haar en Johannes Hendrik Vorster (P-seun) gedateer 18 Oktober 1937 was haar nooiensvan Smit en nie Smuts nie. | Smit, Maria Magdalena (I296)
|
| 4711 | Volume 7, bls. 186 | Family: Ferdinandus Petrus Pietersen / Jacoba Johanna Magdalena Pelzer (F25)
|
| 4712 | Volwasse doop. | Vorster, Martha Hendrina (I23922)
|
| 4713 | Voor Magistraat getroud op 6 Januarie 1937 met lisensie. | Family: Henry Jacob Lienveld Vorster / Cornelia Elizabeth Jordaan (F6628)
|
| 4714 | Voorheen Aucamp dv Stephanus Gouws Kilian en Cecilia Gertruida Janse van Rensburg | Kilian, Cecilia Gertruida (I20109)
|
| 4715 | Voorheen Bester. !! Tvl 13803/98 MGS [ | Stockbridge, Marjorie Gladys (I15963)
|
| 4716 | Voorheen Bruinette,voorheen Wolmarans gebore Smit | Smit, Catharina Johanna Magdalena (I1718)
|
| 4717 | Voorheen getroud met NN Huygen? | Marais, Anna Petronella Paulina (I23608)
|
| 4718 | voorheen Jacobs. | Jacobs, Johanna Christina (I20052)
|
| 4719 | voorheen O'Connell. !! Tvl 1193/78 JFV | Cochrane, Margaret Susan (I15642)
|
| 4720 | voorheen Onselen. | Francis, Grace Ivy (I17871)
|
| 4721 | voorheen Pretoruis. | Hattingh, Anna Maria (I17093)
|
| 4722 | voorheen Rootman, !! Tvl 3968/96 BPV | Fourie, Catharina Maria Fredrika (I15966)
|
| 4723 | voorheen Visser. sy xxx Nel. | Retief, Maria Magrietha (I24483)
|
| 4724 | voorheen x nn van der Westhuizen. | Heerden, Susanna Catharina van (I17500)
|
| 4725 | Voornaam weg - eindig op "ka". | Krige, Erica (I21869)
|
| 4726 | Voornaam weg - eindig op"an". Woonagtig te Bloemfontein | Vorster, Johannes Andries (I21424)
|
| 4727 | Voornaam weg. | Loots, Gesina Johanna Francina Cecilia (I21900)
|
| 4728 | vorster.net@gmail.com | Source (S1650)
|
| 4729 | vossie17@gmail.com | Source (S874)
|
| 4730 | Vredefort, Orange Free State, South Africa | Vorster, Izak David (I1626)
|
| 4731 | Vroeg oorlede, miskien saam met sy Ma? Wel genoem as kind in T0/14559 maar sonder geboortedatum. Nie genoem as kind op T78067 nie. | Vorster, Alexander James Farmer (I4009)
|
| 4732 | Vroeg oorlede? Nie genoem as kind op T0/14955 en T78067 nie. | Vorster, Alida Susanna Magrieta (I22155)
|
| 4733 | Vroeg oorlede? Nie genoem as kind in T0/14559 van 1898 of T78067 van 1932 nie. | Vorster, Jacoba Johanna Wilhelmina (I10844)
|
| 4734 | Vroeg oorlede? Nie genoem as kind in T0/14955 van 1898 of T78067 van 1932 nie. | Vorster, Alida Susanna Petronella (I14114)
|
| 4735 | Vroeg oorlede? Nie genoem as kind op T0/14955 en T 78067 nie. | Vorster, Theunis Johannes (I22149)
|
| 4736 | VS937 | Kruger, Cecilia Maria (I5329)
|
| 4737 | W J Vorster en ? was getuies. | Family: Abraham Jacobus Vorster / Guiseppina Johannes Greyling (F8677)
|
| 4738 | W292 | Walt, Lasya Christina van der (I1844)
|
| 4739 | W:m stiefzoon. | Marais, Charl Johannes (I25451)
|
| 4740 | Waarskynlik dood met of net na geboorte van Hester Helena op 19.12.1808 | Lubbe, Hester Helena (I114)
|
| 4741 | was 11 jaar oud toe sy oorlede is. | Swanepoel, Anna Elisabeth (I7970)
|
| 4742 | Was 27 jaar oud met haar troue. | Family: Alwyn Petrus Vorster / Janetta Cecilia Margaretha Steenkamp (F619)
|
| 4743 | Was 40 jaar oud en `n wewenaar toe hulle getroud is. | Family: David Schalk Venter / Martha Johanna Vorster (F36)
|
| 4744 | Was die weduwee van Johannes Petrus Blom | Family: Johannes Stephanus Vorster / Sophia Adriana Jansen (F699)
|
| 4745 | Was die weduwee van Zyl | Zyl, Martha Catharina van (I541)
|
| 4746 | Was getroud, vervreemd - geen kinders op SK. T12278/68 | Vorster, Hendrik Christoffel (I6981)
|
| 4747 | Was haar nooiensvan dalk Strauss? | NN, Elizabeth Helena (I26501)
|
| 4748 | Was haar stiefpa JH Vorster. | Kruger, Margaretha Johanna (I2517)
|
| 4749 | Was haar van "Beveton?" | Burton, Elizabeth (I17766)
|
| 4750 | Was haar van Bezuidenhout? | Beer, Adriana Alberta de (I10909)
|
We make every effort to document our research. If you have something you would like to add, please contact us.