The Vorster's and family History

Your Family's Journey Through Time

Notes


Tree:  

Matches 3,101 to 3,150 of 4,905

      «Prev «1 ... 59 60 61 62 63 64 65 66 67 ... 99» Next»

 #   Notes   Linked to 
3101 sv. Pieter Blaaw en Meta Veenstra.

!! Thys Vorster, Makoustr. 687, Monumentpark, (012) 451788 
Blaaw, Frederik Pieter (I18341)
 
3102 sv. Pieter Schalk van Heerden en Geertche Maria Boonzaier Heerden, Pieter Schalk van (I16338)
 
3103 sv. Sanders Alid Coetzee en Petronella Johanna Goets. Coetzee, Sanders (I20089)
 
3104 sv. Theunis Johannes Duvenage en Wilna Smit. Duvenage, Andries Wilhelmus Arnoldus (I19170)
 
3105 sv. Thomas Hermanus Verhave en Elizabeth Johanna Cornelia Floreyn. Verhave, Johannes Willem (I16332)
 
3106 sv. Willem Hendrik Boshoff en Lea Magdalena Elizabeth NN. Boshoff, Marthinus Christoffel (I20048)
 
3107 sv. Willem Jacobus Weideman en Joey Pretorius Weideman, Willem Jacobus (I16297)
 
3108 sv.Stephanus Adriaan du Plessis en Judith Hester Susanna de Beer. Plessis, Elias Georg du (I17941)
 
3109 Swanepoel? Swart, Aletta Elizabeth (I7803)
 
3110 Swart p 266
dv. Petrus Gerhardus Johannes Swart en Susanna Margaretha Frederika Petronella Badenhorst,
K1947/77 
Swart, Martha Maria (I24492)
 
3111 sy Jordaan, Jacobus Adriaan (I16909)
 
3112 sy 2e huwelik met EJ Liebenberg
V41 
Vorster, Schalk Willem (I726)
 
3113 Sy broer Lambertus se seun Jannie is veearts op Bray : Tosca 053932vra Bray 41
of Bray 21 (Huis) 
Vorster, Jan Hendrik (I16861)
 
3114 Sy derde huwelik. Family: Diederik Johannes Brummer / Elizabeth Margaritha Maria Vorster (F831)
 
3115 Sy doodsert. toon sy vrou as Anna Magreta Janse van Vuuren Vorster, Lodewyk Christoffel (I4329)
 
3116 Sy doodsertifikaat toon sy geboorte as 21 Sep 1936 (Meester 9482/69) Vorster, Jacobus Johannes (I11428)
 
3117 Sy doop die kind alleen - haar man reeds oorlede

GRT2514/59
K5176/59
MOG 1/1/380 
Vorster, Johannes Jacobus (I3374)
 
3118 Sy doop haar kinders as Heila Magdalena Vorster, Hilletjie Magdalena (I9240)
 
3119 Sy doop is ook opgeteken in Kingwilliamstown. Vorster, Phillipus Steenkamp (I7378)
 
3120 Sy en haar man was getuies by die doop van die dogter Sophia Aletta Jacoba van JH Van Wyk en E Vorster op Trichardsfontein 1 Apr 1894 Vorster, Sophia Aletta Jacoba (I829)
 
3121 Sy geboortedatum kan of 04,14 of 24 April wees. Vorster, Marius (I23966)
 
3122 Sy graf lees oorlede op 25 Nov 1924 Vorster, Hendrik Rudolph (I2709)
 
3123 Sy grafsteen lees gebore 18 Januarie 1932.
Nooit getroud, geen kinders. 
Vorster, Jacob Jacobus (I8584)
 
3124 Sy grafsteen lees gebore 3 Jul 1903 Vorster, Jacobus Adrian (I4321)
 
3125 Sy grafsteen toon sy geboorte as 6 May 1888 Vorster, Willem Jacobus (I6421)
 
3126 Sy grafsteen toon sy geboortedatum as 1 Oktober 1917. Vorster, Frans (I19571)
 
3127 Sy grafsteen toon sy geboortedatum as 11 November 1898 Vorster, Johannes Bernardus (I2644)
 
3128 Sy grafsteen toon sy geboortedatum as 13 April 1918

GRT2761/79 
Vorster, John Payne (I6468)
 
3129 Sy grafsteen toon sy geboortedatum as 19 Junie 1901 Vorster, Sarel Francois (I3629)
 
3130 Sy grafsteen toon sy geboortedatum as 6 September 1892. Vorster, Abraham Jacobus (I2390)
 
3131 Sy grafsteen toon sy geboortejaar as 1886. Vorster, Ignatius (I8576)
 
3132 Sy grafsteen toon sy gebootedatum as 30 Okt 1897 Vorster, Andries Christoffel (I11536)
 
3133 Sy grafsteen toon sy sterfdatum as 1 Julie 1963. 1 Junie 1963 is egter korrek volgens sy sterfkennis. Vorster, Marthinus Christoffel Johannes (I10567)
 
3134 Sy grafsteen toon sy sterfdatum as 14 Julie 1973 Vorster, Cornelius Johannes Petrus Gerhardus (I14616)
 
3135 Sy grafsteen toon sy sterfdatum as 28 Maart 1982 en sy geboortedatum as 13 Maart 1896. Vorster, Diederik Jacobus (I18707)
 
3136 Sy grafsteen wys sy dood as op 9 Jul 1934
46 jaar oud geword voordat hy trou. 
Vorster, Schalk Willem (I2662)
 
3137 Sy grafsteen wys sy dood op 13 Jan 1940.
15 Jan. 1940? 
Vorster, Alwyn Johannes (I4205)
 
3138 Sy grafsteen wys sy geboorte as 31 Desember 1873, sonder sy voornaam.
Van Klipfontein, distr. Middelburg. Was van 1 April 1902 tot 11 Julie 1902 in die Balmoral Konsentrasiekamp. No. 62651 Tent No 1181. 
Vorster, Ferdinand Petrus (I1625)
 
3139 Sy het DP Vorster in 1972 verlaat en spoorloos verdwyn. (Meester 12982/78) Olivier, Anna Cornelia (I11365)
 
3140 Sy is gedoop deur Schalk Willem Vorster en Cornelia Isabella Petronella Hattingh volgens die kerkrekords van Lady Grey. By haar doop was Johanna Vorster `n getuie. Vorster, Hester Jacoba (I6163)
 
3141 Sy is skynbaar weer gedoop te Bloemheuwel op 1 Mei 1966 as Helena Leviena Vorster. Vorster, Helena Levina Hermina (I12716)
 
3142 Sy laat `n ongedoopte kind na. Schoeman, NN (I5544)
 
3143 Sy leef nog(10 Feb 2005) maar op haar grafsteen is haar geboortedatum 14 Oktober 1942. Kapp, Cornelia Magrieta (I6135)
 
3144 Sy Ma se sterfkennis (Meester 13927/87) toon sy geboortedatum as 8 Januarie 1947 Sy troudatum - 3 Mei 1985 - is volgens Meester 3245/89, maar is duidelik nie korrek nie.Sy geboortedatum is wel 1947. Vorster, Schalk Willem (I14167)
 
3145 Sy Ma was reeds oorlede ten tye van sy doop.
Paulus Philippus Jacobus Vorster en Anna Sophia Venter tree op as Doopouers.

Volgens ABO museum te Bloemfontein (File no 19359) is PPJ Vorster op 39 jarige ouderdom by GRASKRAAL krygsgevange geneem. Die datum is onbekend.
Tweede huwelik met Anna Catharina Christina Maria Van Der Merwe. 
Vorster, Paul Philippus Jacobus (I3082)
 
3146 Sy naam is onbekend . Die doodsregister se " Een zoon van BarendChristoffel Vorster op 4 Des. 1814. Gebore in Camdebo 12 Maande oud.Begrawe op 4 Des op Graaff- Reinet. Vorster, Andries Petrus (I319)
 
3147 Sy naam kom van die Smitte af. Geen kinders. Vorster, Hermanus Antonie (I537)
 
3148 Sy naam was Charl Jacob Naude volgens sy grafsteen.

van Williston
K4287/68 toon sy naam as Charl Jacob Naude Vorster. 
Vorster, Sarel Jacob Naude (I2429)
 
3149 Sy Pa is oorlede in 1935(JHV?)
van Alexander Road, Umtali.
ZIM DR 1410/69 
Vorster, Izaak Johannes (I11171)
 
3150 Sy Pa se naam. Vorster, Frederik Hendrik (I5918)
 

      «Prev «1 ... 59 60 61 62 63 64 65 66 67 ... 99» Next»


Webmaster Message

We make every effort to document our research. If you have something you would like to add, please contact us.