Die data basis bestaan uit twee afdelings, naamlik 'n hoof data basis wat alle gekoppelde informasie besit en 'n surplus data basis wat name bevat wat nie gekoppel is nie. Soek gerus u voorouers in beide.
Indien u enige vra of informasie het, kontak ons asseblief.